Boekbespreking/Book Review Ehlers, Anton
Tydskrif vir geesteswetenskappe,
06/2021, Letnik:
61, Številka:
2
Journal Article
Mouton is 'n deurwinterde akademikus wat as professor in Geskiedenis by die Universiteit van Suid-Afrika fokus op die doseer van moderne Suid-Afrikaanse geskiedenis met 'n spesiefike liefde vir ...politieke geskiedenis. As gesoute biograaf het hy reeds studies oor Margaret en William Ballanger, Schalk Pienaar, FS Malan en die leiers van die amptelike parlementêre opposisie in die vorige bedeling die lig laat sien. In sy nuutste projek laat hy sy biografiese lig skyn op Oswald Pirow, 'n figuur wat as 'n historiografiese stiefkind beskou kan word en in die populêre geheue meesal slegs met beelde van die Nuwe Orde (NO) van die veertigerjare van die vorige eeu geassosieer word.
Skal man tro forord og indledninger til Kants Kritik der Urteilskraft ( KU), er kritikken af dømmekraften den systematiske afslutning på hele den kritiske filosofi.
Skal man tro forord og indledninger til Kants Kritik der Urteilskraft ( KU), er kritikken af dømmekraften den systematiske afslutning på hele den kritiske filosofi.