When someone cries, it usually signals that something is wrong or that there has been some kind of unsettling experience. One can cry because of emotional pain, physical pain and even anger. Crying ...is not always heard though. A cry of silence may not be noticeable, but this does not mean that there is less pain or emotion. In Exodus 1-17, the theme of crying is presented from different angles. This article focuses on different aspects of crying in the Exodus tradition, which starts with a silent cry, and on the so-called absence of YHWH, which, in fact, points to an undoubtedly absent presence. In conclusion, with insights drawn from the narrative text, the article offers some thoughts on the theme of poverty in South Africa, as unheard voices in this regard should also be heard, with the church being the most likely agent to deliver this message.
In cultures such as Ancient Israel and the Igbo people of South-eastern Nigeria, the qualities of women and the essential roles they play in society are elucidated in various ways. The Hebrew Bible ...conveys these in narratives, while the Igbo people do so in female personal names. This article presents the role Moses' mother played in saving him (Ex. 2:1-10) and similar actions of mothers in Igboland, as encoded in female personal names. Narrative analysis is employed in the study of the biblical text. The explanatory analysis of Igbo personal names uses data collected from families who give and bear such names. This article aims to uplift the excellent roles of women and demonstrates that patriarchy does not obliterate those contributions in society.
Die Wysheid van Salomo as 'n intertekstuele teks Venter, Pieter M
Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe,
05/2021, Letnik:
18, Številka:
1
Journal Article
Odprti dostop
Die artikel bestudeer die Wysheid van Salomo as ’n intertekstuele teks. ’n Sinkroniese analise van die drie afdelings, dikwels “boeke” genoem, waaruit Wysheid bestaan, dui aan hoe daar van onder ...andere Bybelse materiaal gebruik is om ’n nuwe en eietydse komposisie te skep. Die inhoud van Spreuke en Eksodus is ingespan om ’n verhaal te vertel van Israel wat deur die wysheid begelei is vanaf die skepping, in die tyd van die uittog uit Egipte, tot in die alledaagse lewe van die lesers. Dit word veral gedoen deur die kernhoofstuk van 10:10–14. In die herformulering van die geskiedenis word tradisionele Joodse tradisies behou, maar ingeklee met Hellenistiese filosofie. Die beste moontlike agtergrond van die teks is die stad Aleksandrië van die eerste eeu v.C. en die eerste eeu n.C. Diakronies gelees teen hierdie agtergrond, kan die waarskuwing teen goddeloosheid en dwaasheid en die propagering van getrouheid aan God in die boek beter verstaan word. Dit word betoog dat die intertekstualiteit van die boek gevolglik as herkontekstualisering en herkonseptualisering van ander materiaal beskou kan word.
Both before and after the end of the nineteenth century the Great Trek of the 1830s and 1840s was a recurrent theme in historical fiction. Not only in many of the novels written in Dutch and ...Afrikaans, but also in some which appeared in English, the bravery of the Voortrekkers was a pivotal theme. Often merged with this heroic motif was an identification of the Voortrekkers with the Israelites of the Old Testament. This thematic dualism reached its zenith in De Voortrekkers of Het Dagboek van Izak van der Merwe, whose authors, John Daniel Kestell en Nico Hofmeyr, both of whom were Dutch Reformed ministers, constructed the Great Trek as a post-figurative Exodus. Voor die einde van die negentiende eeu en selfs daarna was die Groot Trek van die agtiendertiger en -veertiger jare 'n herhaaldelike tema in historiese romans. In talle van die romans wat in Nederlands en Afrikaans geskryf is, en in 'n mindere mate ook die wat in Engels verskyn het, is die dapperheid van die Voortrekkers beklemtoon. Saam met die heldhaftige beeld was nog 'n prominente tema die identifikasie van die Voortrekkers met die Israeliete van die Ou Testament. Die hoogtepunt van die tema is in De Voortrekkers of Het Dagboek van Izak van der Merwe bereik, waarin die skrywers, John Daniel Kestell en Nico Hofmeyr, altwee N.G.-predikante, die Groot Trek as 'n latere Eksodus beskou het.