DIKUL - logo
E-viri
Celotno besedilo
Recenzirano
  • "Beyond stereotypes" : repr...
    Hyde-Clarke, N.

    Literator, 08/2008, Letnik: 29, Številka: 2
    Journal Article

    Growing concerns about the continued use of cultural stereotypes in media production, and the subsequent decrease in diversity, resulted in the launch of a student film production programme between three tertiary institutions in South Africa and Finland during the first half of 2006. The aim of the programme was to encourage students to produce films about a foreign culture that moved "beyond stereotypes" and reflected a greater understanding of that society. This article examines the production process, participants' experience and analyses the final products that were produced in the nine weeks the students spent in Helsinki, Finland. To what extent can media productions, such as film, be devoid of stereotypes? "Kykies verby die stereotipes" : uitbeeldings van 'n vreemde kultuur in filmstudente se produksies Daar is groeiende kommer oor die volgehoue gebruik van kulturele stereotipes in mediaproduksies, want dit lei tot 'n afname in verskeidenheid. Om dié rede is daar besluit om in die eerste helfte van 2006 'n studentefilmprojek tussen drie tersiêre instellings in Suid-Afrika en Finland van stapel te laat loop. Die doel van die program was om nege studente films oor 'n vreemde kultuur te laat vervaardig wat verder kyk as stereotipes en groter begrip toon vir die ingewikkelde aard van gemeenskappe. Hierdie artikel ontleed hoe die deelnemende studente die probleem van stereotiperende uitbeeldings tydens die vervaardiging van hulle films opgelos het. Die artikel ontleed ook die deelnemers se ervarings in die finale produkte wat in die nege weke vervaardig is wat die Suid-Afrikaanse studente in Helsinki, Finland deurgebring het. Tot watter mate kan mediaproduksies stereotipe-vry wees?