DIKUL - logo
E-viri
Celotno besedilo
Recenzirano
  • Some aspects of gender ineq...
    Kwatsha, L.L.

    Literator, 08/2009, Letnik: 30, Številka: 2
    Journal Article

    This article focuses on gender inequalities in selected African literary texts. I explore the way in which some African writers view gender inequalities and stereotypes in their characters. We will also be able to see who is involved and affected by these gender inequalities and how. Gender theory will be used as a framework. The aspects of gender that are discussed, include gender stereotypes, gender roles, gender identity, the superiority of men, inequality in polygamous marriages, sex roles, the sexual division of labour and arranged marriage. This study will also include the views of writers from other part of Africa. These views have a lot in common but sometimes they vary because of the influence and different ideologies of the society concerned. Aspekte van geslagsongelykheid in geselekteerde literêre werke uit Afrika Hierdie artikel fokus op geslagsongelykhede in geselekteerde literêre werke uit Afrika. Ek ondersoek die wyse waarop sommige skrywers van Afrika geslagsongelykhede en stereotipes in hulle karakters sien. Ook sal gesien kan word wie betrokke is en wie deur hierdie ongelykhede geraak word en hoedanig. Geslagsteorie sal as 'n raamwerk gebruik word. Die aspekte van geslagrolle wat bespreek word, sluit in geslagstereotipes, geslagsrolle, -identiteit, die superioriteit van mans, ongelykheid in poligame huwelike, die verdeling van arbeid gebaseer op geslag en gereëlde huwelike. Die artikel sluit ook die menings van skrywers van ander dele van Afrika in. Dit is opmerklik dat hulle sienings sterk ooreenkom, maar soms verskil as gevolg van die invloed en die verskillende ideologieë van die betrokke gemeenskap.