DIKUL - logo
E-viri
Celotno besedilo
Recenzirano
  • Die Dordtse tradisie en bin...
    Strauss, P.J.

    In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging, 12/2006, Letnik: 40, Številka: 4
    Journal Article

    The church tradition of Dordt and subscription to the confessions A thorough analysis of history shows that the National Synod of Dordrecht (1618-1619) declared that the confessions of the church, especially the three Formulas of Unity of the Dutch Reformed Churches, have confessional authority. That indicates authority on the doctrines the confessions formulate and confess because (quia) these are according to Scriptures. This insight helped some reformed churches up to now to deal with criticism levelled against non-doctrinal issues in, for instance, the Confessio Belgica. A case can be argued that a literal approach to the question of the authority of these confessions takes us back beyond Dordt. It ignores the history of 1618-1619, fails to get a grip on the very nature of confessions of faith or creeds and does not help to solve the problem. 'n Grondige analise van die kerkgeskiedenis toon aan dat die Nasionale Sinode van Dordrecht (1618-1619) verklaar het dat die drie Formuliere van Eenheid as belydenisskrifte vir kerke in die Nederlandse gereformeerde tradisie gesag ten opsigte van die belydenis het. Dit impliseer gesag ten opsigte van die leer wat die belydenisse verwoord en bely, omdat (quia) dit met die Skrif ooreenstem. Hierdie insig het sommige kerke sedertdien gehelp in hulle afwysing van kritiek teen nie-leerstellige aspekte van, byvoorbeeld, die Nederlandse Geloofsbelydenis. 'n Saak kan ook daarvoor uitgemaak word dat 'n letterlike benadering van hierdie vraagstuk ons terugneem na vóór Dordt. Dit gaan aan die geskiedenis van 1618-1619 verby, mis die eie aard van belydeniskrifte en help daarom nie om die probleem op te los nie.