“… But no wings buttress now”: Selected poems in Antjie Krog's mede-wete read through the lens of autobiographical post-secular late work In Antjie Krog se bundel mede-wete verskyn ’n aantal gedigte ...waarin die ek-spreker se soeke na ’n nuwe soort spiritualiteit verwoord word en waarin die implisiete versugting na die eenheid van alle dinge voorkom. Die doel van hierdie artikel is om ’n teoretiese konsep aan die hand te doen waarvolgens die spirituele aspekte in hierdie bundel bespreek kan word. Teorieë oor outobiografie as spirituele praktyk, veral in die digter se laatwerk, sowel as postsekularisme en ekopsigologie sal vir hierdie doel ingespan word. Daar sal hoofsaaklik eksemplaries te werk gegaan word deurdat enkele kerngedigte in die bundel ontleed word, te wete “moniaal”, “ ’n eland staan by ’n kuil”, “ongelowig is nie die regte woord nie” en “kerssonnet”. Daar word aangetoon op welke wyse Krog kategorieë of gehele wat in moderne tye hulle relevansie verloor het, poëties nuut verwoord deur te fokus op die verbeelding van ’n groter geheel waarin plante, diere en mense interverbonde is en interafhanklik van mekaar bestaan. Sodoende word die grense van die paradigma van egosentrisme waarin moderne mense verval het, opgehef en bestaande religieuse grense word deurbreek deurdat holisme op kreatiewe wyse as nuwe werklikheid daargestel word.
In Antjie Krog se bundel mede-wete verskyn 'n aantal gedigte waarin die ek-spreker se soeke na 'n nuwe soort spiritualiteit verwoord word en waarin die implisiete versugting na die eenheid van alle ...dinge voorkom. Die doel van hierdie artikel is om 'n teoretiese konsep aan die hand te doen waarvolgens die spirituele aspekte in hierdie bundel bespreek kan word. Teorieë oor outobiografie as spirituele praktyk, veral in die digter se laatwerk, sowel as postsekularisme en ekopsigologie sal vir hierdie doel ingespan word. Daar sal hoofsaaklik eksemplaries te werk gegaan word deurdat enkele kerngedigte in die bundel ontleed word, te wete "moniaal", " 'n eland staan by 'n kuil", "ongelowig is nie die regte woord nie" en "kerssonnet". Daar word aangetoon op welke wyse Krog kategorieë of gehele wat in moderne tye hulle relevansie verloor het, poëties nuut verwoord deur te fokus op die verbeelding van 'n groter geheel waarin plante, diere en mense interverbonde is en interafhanklik van mekaar bestaan. Sodoende word die grense van die paradigma van egosentrisme waarin moderne mense verval het, opgehef en bestaande religieuse grense word deurbreek deurdat holisme op kreatiewe wyse as nuwe werklikheid daargestel word.
The poetry volume Mede-wete by Antjie Krog is a sustained questioning of ethical relations between self and other, an on-goingpreoccupation of Krog in both her poetry and literary non-fiction works. ...This review article of Mede-wete (also available as Synapse in translation from Afrikaans into English by Karen Press) traces four forms of interconnectedness or synapses that shed light on Krog’s project to establish ethical connections between the self, on the one hand, and, on the other hand, both the human and non-human other. Love and family bonds, reaching out to the cultural other, a sense of shared materiality with the environment, and, consequently, a longing for mystical unity constitute four of the synapses as announced in the title of the volume of poetry. The strength of the often challenging poetry emanates strongly from the daring use of language that includes syllable disturbances and surprising compounds. In many respects, Krog’s impressive volume belies her apparent pessimism that Afrikaans poets and writers today are little more than “thighshifters-in-flinching-language” (Synapse 113).
Antjie Krog's A Change of Tongue is a book about political transition, the new South Africa, and the challenges of transformation, but it is also a book about sewage. Toilets, outhouses and worms ...feature prominently, as do sewerage systems and wastewater treatment facilities, particularly in small towns and rural areas. Scatological themes are a staple of postcolonial fiction, constituting what has been called "excremental postcolonialism". Krog's work both underlines that vision through vivid corporeality, while also presenting plumbing as a response to the entropy of the postcolony. The first part of this essay demonstrates the ways in which the book, while explicitly concerned with land, is implicitly just as concerned with water. The second part shows how the depiction of sewage links the local and ecological to the national and continental; highlights questions of service delivery and, presciently, contemporary protest; and evokes the paradox of wastewater, between vital element and excess waste.