UNI-MB - logo
UMNIK - logo
 
E-resources
Full text
Peer reviewed Open access
  • Nêrens, Noord-Kaap (Nico Sc...
    Smit, Mathilda

    Tydskrif vir letterkunde, 10/2021, Volume: 58, Issue: 2
    Journal Article

    Shannon het alles uit my uit behalwe die visitation rights, so elke tweede naweek is dit ek en Lourens, en dan probeer ek maar fix wat hulle besig is om op te fok" (18). The Lion King se "The Circle of Life" begin speel sodra die akteurs hul plekke inneem. Die lirieke van hierdie lied word byna in geheel tydens die partytjie aangehaal deur 'n besope Ronnie en dit word 'n deurlopende motief wat die probleme rondom die moderne samelewing en die uitdagings van die jonger Afrikaanse generasie oproep.