The 28th edition of Lexikos once again confirms its status as a true international journal with its roots in Africa, with research reported on a range from historical lexicography, through current ...issues in lexicography, to predictions on what the future holds for this discipline.
These articles on Aramaic, Hebrew, and Greek lexicography have arisen from papers presented at the International Syriac Language Project's 14th International Conference in St. Petersburg in 2014.
Dictionaries tell stories of many kinds. The history of dictionaries, of how they were produced, published and used, has much to tell us about the language and the culture of the past. This ...monumental work of scholarship draws on published and archival material to survey a wide range of dictionaries of western European languages (including English, German, Latin and Greek) published between the early sixteenth and mid -seventeenth centuries. John Considine establishes a powerful model for the social and intellectual history of lexicography by examining dictionaries both as imaginative texts and as scholarly instruments. He tells the stories of national and individual heritage and identity that were created through the making of dictionaries in the early modern period. Far from dry, factual collections of words, dictionaries are creative works, shaping as well as recording early modern culture and intellectual history.
Die doel van hierdie bydrae is om 'n oorsig te bied op die areas van grootste vernuwing in die Afrikaanse leksikografie oor die afgelope twee dekades, met spesifieke verwysing na standaard- en ...pedagogiese woordeboeke, aangesien dít die tipologiese klasse is waarin die meeste vooruitgang te bespeur is. Daar sal egter ook na ander woordeboeksoorte en kontekste verwys word waar dit relevant is vir die bespreking. Eerstens sal kortliks na die huidige stand van sake in die Afrikaanse leksikografie gekyk word, in terme van bestaande leksikografiese produkte. Tweedens word enkele opmerkings aangebied oor die professionalisering van die Afrikaanse kografie 'n onderwerp wat nog nie eintlik aandag in metaleksikografiese ondersoek geniet het nie. Die rol van die Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal en die kommersiěle woordeboekuitgewers word ook uitgelig. Daarna word kommentaar gelewer op sekondere en spesifieke leksikografiese prosesse, met verwysing na korpusleksikografie en lemmaseleksie, makrostrukturele vernuwing, en mikrostrukturele vernuwing. Die bespreking van mikrostrukturele vernuwing sluit in geintegreerde mikrostrukture in vertalende woordeboeke, leksikografiese definisies in verklarende woordeboeke, koteksinskrywings, en aspekte van grammatikale data. Die stand van sake van en 'n toekomsblik op die Afrikaanse e-leksikografie word ook aangeraak. Laastens sal enkele opmerkings oor spesiale woordeboeke gemaak word. Sleutelwoorde: