UP - logo
E-viri
Recenzirano Odprti dostop
  • Diasystematic information i...
    Vrbinc, Marjeta; Vrbinc, Alenka

    Lexikos, 01/2015, Letnik: 25, Številka: 1
    Journal Article

    The information provided by labels is called diasystematic information, which gives restrictions and limitations concerning the use of a lexical item. The focus of the study, the findings of which are presented in this contribution, is five British monolingual learner's dictionaries (OALD9, LDOCE6, COBUILD7, CALD4, MED2), which are often referred to as the "Big Five". The aims of the study are to compare the print edition and the electronic versions (CD-ROM/DVD-ROM and online dictionaries) of the same dictionary to see whether the lists of labels used in one particular dictionary coincide across versions of one and the same dictionary. Parallels are then drawn between dictionaries to determine similarities and differences in the use of labels providing different types of diasystematic information. Some of the most important findings of the study are that lists of labels differ in all three versions of one and the same dictionary and that some labels enumerated in the lists either are not used in the A-Z section at all or are used in a different form. Apart from that, some labels used in the dictionaries are so close in interpretation that the intended user will probably experience difficulty in distinguishing between them. Diasistematiese inligting in die "Groot Vyf" : 'n vergelyking van gedrukte woordeboeke, CD-ROMS/DVD-ROMS en aanlyn woordeboeke. Die inligting wat deur etikette verskaf word, word diasistematiese inligting genoem. Dit dui die beperkings en begrensings rakende die gebruik van 'n leksikale item aan. In die studie, waarvan die bevindings in hierdie bydrae aangebied word, word gefokus op vyf Britse eentalige aanleerderswoordeboeke (OALD9, LDOCE6, COBUILD7, CALD4, MED2) wat dikwels die "Groot Vyf" genoem word. Die doel van die studie is om die gedrukte uitgawe en die elektroniese weergawes (CD-ROM/DVD-ROM en aanlyn woordeboeke) daarvan te vergelyk om vas te stel of die lyste etikette wat gebruik word in een spesifieke woordeboek ooreenstem met ander weergawes van dieselfde woordeboek. Parallelle word dan tussen woordeboeke getrek om ooreenkomste en verskille te bepaal in die gebruik van etikette wat verskillende soorte diasistematiese inligting verskaf. Van die belangrikste bevindings van die studie is dat lyste etikette in al drie weergawes van dieselfde woordeboek verskil en dat sommige etikette wat in die lyste genoem word, glad nie in die A-Z-afdeling gebruik word nie of in 'n ander vorm gebruik word. Afgesien hiervan, kan sommige etikette wat in die woordeboeke gebruik word, so eenders geïnterpreteer word dat die gebruiker vir wie die woordeboek bedoel is, waarskynlik probleme sal ervaar om tussen die etikette te onderskei.